Sunday 8 May 2011

Wat is n Nautilus

n  Nautilus (Argonauta) (as dit waar is) is n prehistoriese seedier wat nie uitgesterf het nie.Net soos seekatte  behoort hulle ook aan die klas Cephalpoda. Net die wyfie maak n dop, die dop is
soos n kamer vir eiers.n Nautilus gebruik nie sy tentakels om mee te swem nie. Die pyp (siphon) wat julle hier sien is die pyp waarmee dit asem haal maar hy swem ook daarmee en grawe in die sand daarmee.Die tentakels gebruik hy om prooi en aanvallers mee op te spoor en om prooi te vang.n Nautilus swem met sy dop vorentoe. Hy kan nie mooi sien waar hy gaan nie. Een van die nautilus se grootse vyande is die seekat aangesien die seekat goed is met kamovleuring.N nautilus is snags aktief en leef gewoonlik 20 jaar lank en eet gewoonlik shrimp,klein vissies,en krustasee.Nautiluse word net in die stille oseaan gevind.Nautiluse
anders as ander cephalopoda kan nie goed sien nie.

Die klasifikasie van nautiluse

konningkryk:          Animalai
phylum:                  Mollusca
klas:                     Cephalopoda
subklas:                Nautiloidea
order:                     Nautilida
superfamillie:           Nautilaceae
famillie:                  Nautilidae

                                                                                                                              Nautilus belauensis

No comments:

Post a Comment