Tuesday 10 May 2011

Die steenvis

 Die steenvis (Synanceia Verrucosa) is n soort vis wat jy net in korraal riwwe en sanderige plekke kry maar in Australie sommer by die rotse.n Baie gevaarlike vis wat dodelike gif bevat in sy stekels wat hy laat uitstaan wanner n mens op hom trap en dan gaan daar deur die stekels gif uit wat jou groot skade aan kan doen.Die steenvis is n karnivoor wat gewoonlik klein vissies eet. Hy vang hulle deur hulle in te suig. Die visse aan die anderhand sien nie die steenvis nie want hy het goeie kamoevlering wat hom baie moeilik maak om raak te sien en daarom is dit baie maklik om op hom te trap. Die steenvis se rig bevat 13 stekels en almal van hulle is vol gif.Die steenvis jag deur om homself in die sand te begrawe en te wag vir n onverwagste hapie om verby te swem en wanner dit gebeur is dit oor in
minder as n honderd van n sekonde.Die steenvis maak n suigaksie deur  in die lug op te skiet en sy prooi in te suig.Elke stekel is verbind aan 2 gif plaatjies,dis 26 kanse vir vergiftiging so pasop! Na die steek voel jy verskriklike pyn en dan vloei die gif in die weefsel in en swel jou been op. Vir meer inligting oor wat gebeur wanner jy deur n steenvis gesteek word kyk op "you tube" en soek die video wat se "stonefish" daar op die heel einde wys hulle jou wat gebeur.

2 comments:

  1. Baie Mooi blog Matthys! Die Steenvis is baie interesant, is dit nie! Ek woon heir in Australia, an ek hoop dat ek nooit heirdie 'steenvissie' sal ontmoet! Het jy ooit van die Sea Wasp Jelly Fish gehoor? Dis baie 'poisonious' en biae interestant! Ons gaan na die see en riveire hierdie naweek. Ek sal probeer om nie te worry nie met al heirdie gevaarlike dingetjies wat my kan gryp. Versoon my slegte Afrikaans, dis 'n lank time since I have used it! Al die beste met heirdie interestante blog! Miskein moes ek heir in Engels nog 'n keer skryf - ne?

    ReplyDelete
  2. Baie dankie! Hoe is dit om in Australie te bly? Kom julle van SA af? Laat my asseblief weet hoe was dit wanneer julle terug kom en jy kan maar in engels skryf ek verstaan dit baie goed.

    ReplyDelete